XuL//Excelsi
Yellow Eyes speel Hopscotch met my gunsteling teenstrydighede in black metal. Terselfdetyd gegrond in oerkennis van natuur, en andersheid van vorm.
Buig die golf van tyd vanweë sy aantrekking,
glibberige fokuspunt,
deurdringendheid ontbloot:
Sick With Bloom is geskep in 'n vakuum.
Yellow Eyes is onverklaarbare bestendigheid.
Herhaaldelik wys hul ons dieselfde spitskoppe as Serpent Column en Altar of Plagues,
maar ontdek langs 'n nuwe voetpad. -- L.D
Favorite track: The Mangrove, the Preserver.